Monster in My Skool!

R140.00

Die boek is daarop gemik om kinders te help om veranderinge te verwerk ter voorbereiding vir hul terugkeer skool toe. Die boek handel oor verskillende emosies wat kinders kan ervaar wanneer hul moet terugkeer skool toe. Beleef saam met hierdie dogertjie en haar boetie, in die interaktiewe boek, hoe hulle hul weg baan rondom die onbekende ‘monster’ by die skool.

In stock